Listen

Description

Die populêre Afrikaanse liedjieskrywer en sanger Appel Musiek Vol is na drie albums terug met ‘n nuwe album getiteld Hardwerkende Man.

Anele gesels met Appel op #CruiseControl.

📻 93.6fm
💻 radiohelderberg.co.za
📱 082 870 4496