Met haar opvallende bloedrooi cowboyhoed en stewels maak die talentvolle Mionette ’n triomfantelike terugkeer met haar nuwe enkelsnit, “Bietjie Meer”. Die musiekvideo is stylvol verfilm deur die ervare Gerduan Kemp.
#Mionette #BietjieMeer #RadioOnderhoud #MarilizeDuPlessis #AfrikaanseMusiek
📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936