Listen

Description

Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom op #WakeUpShakeUp geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc.

Die onderwerp vir Woensdag 10 Februarie is die Gevolge van Sekwestrasie.

Die Regskolom Program word aangebied deur Goussard Coetzee & Otto Prokureurs.Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe Besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes