Listen

Description

Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc. in. Die onderwerp vir hierdie week is Spoliasie (mandament van spolie.

Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes.