Skakel in elke Woensdag om 8:40vm vir die Regskolom op #WakeUpShakeUp geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc.
Die onderwerp vir Woensdag 14 April waaroor Prok Iaan Coetzee gaan gesels is Sekere Regte en Verpligtinge tov Eienaarskap in ‘n Deeltitelkompleks.
Die Regskolom Program word aangebied deur Goussard Coetzee & Otto Prokureurs.
Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe
Besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes.
📻93.6fm |
💻 radiohelderberg.co.za |
📱 Whatsapp 082 870 4496 |