Skakel elke Woensdag om 8h40vm in vir die Regskolom geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc.
Skakel in elke Woensdag oggend om 8.40vm vir die Regskolom waar 'n verskeidenheid regs-kwessies bespreek gaan word.
Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes.