Skakel elke Woensdag om 8h40vm in vir die Regskolom met trots geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc. Prokureurs.
Die week se onderwerp is Regsbeginsels wat bure raak.
Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes