Listen

Description

Skakel in elke Woensdag oggend om 8.40vm vir die Regskolom waar n wye verskeindinheid regs-kwessies bespreek sal word.

Hierdie week se onderwerp is: Afdanking weens bedryfsredes.

Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe besoek Goussard Coetzee & Otto Inc. by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes