Skakel elke Woensdag om 8:40 in op #WakeUpShakeUp vir die Regskolom geborg deur Goussard Coetzee & Otto Inc. waar n wye verskeidenheid regs kwesies bespreek word.
Die onderwerp is Huurhuise: Wie moet wat doen?
Die Regskolom Program word aangebied deur Goussard Coetzee & Otto Prokureurs.
Vir vooraanstaande regsadvies teen bekostigbare tariewe besoek Goussard Coetzee & Otto Prokureurs by die Fairview Sentrum op die 1ste vloer, kantoor nommer 14B in Caledon straat, Somerset Wes.