Ná die reuse-sukses van hul treffer “Haai Haai” in 2022, is Ricus Nel en Riaan Benadé terug
met ’n splinternuwe enkelsnit wat beslis weer die land aan die sing gaan hê. Dié nuwe liedjie,
getiteld “308”, is propvol karakter, humor en ’n unieke Afrikaanse musiekmengsel wat net
hierdie twee kunstenaars so goed kan regkry.
Van die inspirasie agter die lied, tot die skreeusnaakse lirieke en jag-stories — kry die volle storie agter dié tong-in-die-kies treffer! 🦌🎸
#HelderbergFM #DagAfspraakMetChristie #RiaanBenade #RicusNel #308 #AfrikaanseMusiek #NuweMusiek #AgterDieLied #PlaasTreffer #RadioPret #MusiekStories
📻 93.6fm | 💻 helderbergfm.co.za | 📱 WhatsApp 021 100 6936