Listen

Description

In hierdie episode kyk ons na die uitsprake van die Zoeloe koning en of die reënboognasie-idee dalk net bietjie verder besig is om sy gat te sien.

Wat is jou opinie oor die idee van afstigting/sesessie?

Twitter: @DSProgram

Welkom aan die nuutste Afrikaanse politiek-podsending: @Podlitiek