"Na die lewe ons so paar houe gegee het raak ons nie meer so maklik bly nie en versmoor vreugde stadig onder rekeninge, bekommernisse, en politiek. Tog, is Advent, met al haar paradokse, ‘n tyd van vreugde en dit boonop in die hoogste hemele!"
Want to check another podcast?
Enter the RSS feed of a podcast, and see all of their public statistics.