Listen

Description

"Dit is moeilik om spanning in ons lewe te dra. Die spanning van ons vriendskappe, huwelike, geloofsgemeenskappe en politieke dampkringe laat ons veel eerder nee sê. Ons dra gewoonlik die spanning met genade en verdraagsaamheid, maar slegs vir ‘n kort rukkie!" Theo Geyser