Hierdie meditasie gebruik Joh 20:19-22, wanneer Jesus aan Sy dissipels verskyn het na Sy opstanding met die woorde: Vrede vir julle!
Ons doen saam 'n kort 'body scan' en ook 'n asemhaling gebed.