Die begin en die einde van liefde verskil. Daarom is die rede hoekom jy trou en die rede hoekom jy getroud bly, twee uiteenlopende redes.