Listen

Description

Almal het te veel goed en te min tyd om te doen. Stilte het ondenkbaar in ons sosiale bestel geword. Daarom sê ons die tyd vlieg. Dit is ‘n ander manier om te sê dat ek nie teenwoordig was toe dit gebeur het nie.