Die duiwel word nie vader van seks, materialisme of mag genoem nie, maar die vader van leuens (Joh 8:44). Die probleem met leuens lĂȘ nie in swart leuens (teenoorgestelde van die waarheid) nie, maar in die skakerings van grys tot wit leuens (verdraaiing van die waarheid).