Listen

Description

Wanneer die haan kraai is dit tyd om ag te slaan op die tyd en rigting van jou lewe. Dit is moontlik die ‘‘wake-up call’ wat die oorwinning van die vorige donker aand in jou lewe kan aankondig.

Petrus het gesukkel om die hane in sy lewe te hoor.