Listen

Description

Wanneer geloof as pynverdowing dien en nie as pynbegeleier nie, is dit juis nie die gospel nie, dan’s dit werklik die gos-pil. Walter Brueggemann sê: “Pyn wat geuiter word, word omgesit in energie. Pyn wat nie geuiter word nie, word omgesit in geweld.”