Listen

Description

Sy ontmoeting met Christus is ook die ontmoeting van sy diepste self. Paulus word met twee Paulusse binne homself gekonfronteer: Die een is ‘n soldaat wat by die perd staan met ‘n swaard (vals self) en die ander is ‘n half-naakte man wat blind op die vloer lê (ware self).