Listen

Description

Ons word geroep en gevorm sodat ons gestuur kan word. Die roeping, vorming en gestuurdheid van Moses word nie deur die sinagoge georkestreer nie, maar alles gebeur buite in die natuur.