Hoop is ‘n diep rivier binne ons wat jou altyd sal terugneem na die oseaan waarvan jy kom. En, om by die oseaan uit te kom moet die stroom deur verskeie struikelblokke soos skeure, klippe en beddings vloei.
Hoop weet hy sal uiteindelik weer sy bestemming bereik.