Op 6 Maart 2017 het Theo Geyser met Don Pinnock oor Oorgangsritmes en bendegeweld gesels, as deel van die InVia Gespreksreeks by die US Woordfees.