"Here,
Ek is so bang om my geklemde, gebalde, geswete vuiste
oop te maak!
Wie sal ek wees as ek niks meer het om aan vas te klou nie?
Wie sal ek wees as ek voor U staan met leë hande?
Help my om stadig maar seker my hande oop te maak
en te ontdek dat ek nie is wat ek het, wat ek doen of wat ander mense van my sê nie,
maar wat U vir my wil gee."
Henri Nouwen