Listen

Description

uur druiwe is nie ‘n mooi ding nie. Nie in iemand anders se glas nie en nie in my eie mond nie. Dis nog minder lekker as wat dit mooi is. Ek hoef vir niemand te vertel wat vir ‘n suur spul afguns is nie. Jy weet self dis nie mooi nie. En jy weet dis sleg...