Die opstanding gaan nie oor bewyse of sekerhede nie, maar eerder oor ‘n manier van wéés - waar ons in ‘n dieper bewustheid van Jesus groei.