Listen

Description

Ek verkoop my motor aan iemand en weet daar is ‘n probleem met die enjin. Wat sê ek vir die persoon wat dit koop? Ek kuier met ‘n aantreklike vrou en voel aangetrokke tot haar. Vertel ek my vrou daarvan?