Die hart is ‘n via of pad. Wanneer die pad oop is kan die lewe vloei maar wanneer dit toe is word die lewe geblok. Die paaie in ons hart word geblok of oopgemaak deur denke. Daarom is ware transformasie “laat God jou verander deur jou denke nuut te maak.” (Rom 12:2)