Listen

Description

Die simbool wat ons wil gebruik vir ons reis ín God is dié van 'n beker. 'n Nederige beker waaruit elkeen van ons daagliks iets drink.