Gebed is moeilik. Volgens Joodse gebruik sou die dissipels 3 keer ‘n dag bid en tog vra hulle Jesus: “Here leer ons bid” (Luk11:1). Hulle moes dalk soos baie van ons eers ontnugter word deur gebed, sodat hulle ware gebed kon leer.
Want to check another podcast?
Enter the RSS feed of a podcast, and see all of their public statistics.