Listen

Description

Die Onse Vader help ons om ernstig te word oor die stand van die mens en die aarde met al sy tragedies. Gebed weier om te aanvaar dat alles normaal is, en weet dit dinge kan verander.