Jesus nooi sy dissipels in die Onse Vader na ‘n lewe van gebed. Gebed verander ons lewe, en lewens wat verander is, is gebed. Tereg meld baie skrywers wat kommentaar lewer oor die kontemporêre aanbiddingskultuur in die kerk, dat Jesus nooit gevra het dat sy dissipels Hom moet aanbid nie, maar wel om Hom te volg. Die rede hiervoor is eenvoudig.
Die kroon is makliker as die kruis, woorde makliker as dade