Soen my, soen my weer, en weer: Seks, liefde en lywe
29 Aug 2021
Vandag se skriflesing is uit Hooglied 2: 8-13
Preek deur Pierre du Plessis
Adriaan het tydens die diens terugvoer gegee oor ons finansies. Loer gerus!
Baie dankie vir elke bydrae, groot en klein!
Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK