Listen

Description

28 Een van die skrifkenners wat hulle hoor redeneer het, het nader gekom. Toe hy sien dat Jesus hulle goed geantwoord het, vra hy Hom: “Watter gebod is die belangrikste van almal?” 29 Jesus het geantwoord: “Die eerste is,‘Luister, Israel, die Here ons God is die enigste Here. 30 Jy moet die Here jou God liefhê met jou hele hart en met jou hele siel’ en met jou hele verstand en ‘met al jou krag’. 31 Die tweede is dit, ‘Jy moet jou naaste liefhê soos jouself.’ Geen ander gebod is groter as dié nie.” Matteus 12:28-31