Listen

Description

"Soos Jesus vir die vrou by die put vertel het dat lewende water by haar sal uitvloei, so is dit ook met ons elkeen. Ons word nie bloot gevul sodat ons ‘n deksel op ons beker kan sit en dit mooi kan bêre nie."