Listen

Description

Jesus se lewe was vol "wow" oomblikke. Hy gebruik immers ‘n bruilof as metafoor van die lewe en word beskuldig dat hy hard kuier en ‘n vraat en wynsuiper is. Tog is Sy bron van vreugde en ekstase nie wyn of vriende nie, maar God...