Listen

Description

"Ons is geleer om te baklei vir wat jy wil hê en dan vir lewe of dood daaraan vas te klou, maar tog, die Koningkryk van die Hemel werk dalk so bietjie anders. ‘n Plek waar niemand iets besit nie, maar niemand iets kortkom nie. ‘n Plek waar almal in ‘n sirkel staan en aangee dit wat in hulle hande is."