Listen

Description

Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor kripto in 2025 en die nuwe optimisme in die mark sedert die begin van die jaar. Volg RSG Geldsake op Twitter