Listen

Description

16 November 2025

19:00 - 20:00



Tydens die uur gesels Dr Zander van der Westhuizen en Prof Chris de Wet oor antieke tye, die geskiedenis en konteks van die Bybel en wat ons daaruit prakties kan leer vir ons lewens vandag. In hierdie episode fokus hulle op die belangrike onderwerp van rus, hoe rus in die Ou-en-Nuwe Testament verstaan is en wat dit vir ons vandag beteken. Hulle gesels oor skepping, sabbat en ritmes - hoe om in Jesus “te bly”. Luister ook na navorsingsnuus en ander interessante feite oor die Bybel.