Aanlyn kursus: Gesellig Afrikaans (Gerhard van Huyssteen en Angelique van Niekerk). Prof Angelique van Niekerk van die Universiteit van die Vrystaat gesels oor die nuwe aanlyn kursus Gesellig Afrikaans. DiĆ© kursus is gerig op die onderrig van Afrikaans as vreemde taal (met ander woorde vir iemand wat eintlik geen - of min - kennis van Afrikaans het). Meer inligting oor die kursus is beskikbaar by https://viva-afrikaans.org. Inligtingstuk · VivA se webwerf