Tolkterminologie (Gerhard van Huyssteen en MarnĂ© Pienaar). Wat is die verskil tussen vertaling en tolking? Of tussen vertaling en lokalisering? En watter verskillende soorte tolking kry 'n mens? Prof. MarnĂ© Pienaar (Universiteit van Johannesburg) vertel van twee terminologieprojekte waarby sy en haar kollegas betrokke is. Verwysing :Pienaar, M. & Beukes, A-M. 2010. Veeltalige Vertaalterminologie / Multilingual Translation Terminology. Van Schaik: Pretoria. Kry die boek: · VivA se webwerf