Hierdie Boodskap is 'n aanmoediging vir mense wat moedeloos en veroordeel voel, en wat uitwys dat God is gretig om mense genadig te wees.