Listen to full audiobooks for free on :
https://hotaudiobook.com/free
Title: Rebecca
Author: Wilna Adriaanse
Narrator: Susanne Beyers
Format: Unabridged
Length: 13 hrs and 8 mins
Language: English
Release date: 03-21-13
Publisher: Tafelberg
Genres: Romance, Contemporary
Summary:
Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italiƫ op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n regte werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen. Maak nie saak dat die pos nooit in n koerant geadverteer is nie. Wie nie waag nie, sal nie wen nie, is haar leuse.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
Contact: info@hotaudiobook.com