Listen to full audiobooks for free on :
https://hotaudiobook.com/free
Title: Droomdelwers [Dream Diggers]
Author: Esta Steyn
Narrator: Elize Cawood
Format: Unabridged
Length: 7 hrs and 41 mins
Language: English
Release date: 08-01-15
Publisher: Tafelberg
Genres: Fiction, Contemporary
Summary:
Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus - Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef. Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Kêppies sê: Hys soesie see, soes n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê. Maar nog voordat die skuim op die sand lê, word die rustige lewensloop van die sout van die aarde skielik bedreig. Hulle kom te staan voor oormag. Daar is net een uitweg na vrywording vir almal: om in die verlede te delf waar die antwoord op vreemde raaisels so ver en en tog so naby lê.
Please note: This audiobook is in Afrikaans.
Contact: info@hotaudiobook.com