Listen

Description

Luister na twee kort vertellings, wat eintlik koerantrubrieke was, deur Annelie Botes. Dit kom uit die keur, Voetstoots, wat in 2020 uitgegee is. Sy noem dit 'N LYS VAN TROUMANNE en 'N VERPLIGTE VAK. RiƩlle Heine gaan dit voorlees.