Listen

Description

Vir ons hier in die Suidelike Halfrond, is dit nou die jaargety wanneer die sikliese verloop van lewe baie opvallend is. Die herfs is nie so baldadig soos die lente nie, maar die verandering in die natuur is ewe radikaal. Ons besing diƩ seisoen se lof. Jy kan uitsien na gedigte deur Breyten Breytenbach, N.P. van Wyk Louw, D.J. Opperman, Barend J. Toerien en Lina Spies. Die voorleser is die akteur en regisseur Albert Maritz.