Die digter NP van Wyk Louw is op 18 Junie 1970 oorlede. Ons vier diƩ groot legende in die Afrikaanse literatuur se lewe en werk. Pieter van Zyl lees van sy bekende verse voor.