Listen

Description

Pianis Rocco de Villiers het al menige resepteboek geskryf, en nou het sy heel eerste digbundel ook die lig gesien. Rocco kuier by Sophia van Taal in die ateljee om te gesels oor diƩ versameling verse, getiteld Die Eiesoortiges.