Die digter T.T. Cloete is op 31 Mei 1924 gebore. In aanloop tot diƩ dag, kan jy inskakel vir die eerste van twee programme oor Cloete se lewe en digkuns. Ons luister ook na argiefopnames van onderhoude met die digter waarin hy van sy eie werke voordra. Die voorleser is prof. Bernard Odendaal.