Listen

Description

Tinarie van Wyk Loots lees gedigte voor uit die literĂªre vertaler, dosent en digter Gisela Ulyatt se debuutbundel, Die waarheid oor duiwe, wat vanjaar verskyn het. "Die bundel is 'n besondere versameling verse oor kortstondigheid, broosheid en verganklikheid" - Amanda Lourens.